Kom geniet ’n rustige wegbreek by Weaver’s Roost Resort met pragtige natuurskoon, staproetes en ontspannende kampeerplekke vir die hele familie.
Bespreek nou jou Desember staanplek by Weaver's Roost Resort
Resort | News
Van 6 – 8 Junie 2025 by die Sondela Nature Reserve & Spa!
Datum: 6-8 Junie 2025
Tyd: Buitelug-uitstallers en kosverskaffers vanaf Vrydag 14:00
𝐁𝐞𝐥𝐚𝐧𝐠𝐫𝐢𝐤!
Registreer jou Cruiser: https://tinyurl.com/28uawh4d
Navrae: accounts@ekspo.co.za | 072 487 0000
Eienaars van FJ Cruisers, Lexus, alle stasiewaens, Prado's & bakkies – kom maak deel uit van die NUWE REKORDPOGING!
Meeste Cruisers op een terrein – probeer om die bestaande rekord van 557 te breek!
𝐒𝐭𝐚𝐚𝐧 '𝐧 𝐤𝐚𝐧𝐬 𝐨𝐦 '𝐧 𝐂𝐫𝐮𝐢𝐬𝐞𝐫 𝐭𝐞 𝐰𝐞𝐧!
Burre Burger van Droogte Hulp met Burre Burger NPC gee 'n Cruiser weg - al wat jy moet doen, is om 'n R200-kaartjie by die Land Cruiser Fees & Afrika Rekord te koop. Kaartjies sal ook by die kykNET Buite Ekspo Limpopo (25 - 27 Julie) te koop wees.
