Weavers Roost Oord - Krugersdorp, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Oord
Weaver’s Roost Oord is ‘n rustige skuilplek naby aan die stad geleë. Neem ‘n blaaskans, verkeer rustig en verfris die liggaam en siel. Die pragtige groot bome, berge en spruit sal kalmte in jou siel verseker. Kleinwild word gereeld gesien en daar is ‘n groot verskeidenheid voël spesies, ‘n voëlliefhebber se paradys. Daar is ‘n waterglybaan by die swembad, ‘n staproete teen die berg, mini gholf, potspeltafel, tafeltennis, ‘n speelterrein wat ‘n springmat insluit vir die kinders en ‘n kiosk met al die noodsaaklikhede.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.